Hoërskoolkrieket
Hoërskool Bonnievale het ‘n o.19-span wat wedstryde teen omliggende skole speel.


Afrigter

Mnr. Darius van Loggerenberg
dvloggerenberg@hsbonnievale.co.za
Laerskoolkrieket

Die o.13-span word afgerig deur mnr. Albert van Zyl
Mini-krieket
Mini-krieket word gespeel deur leerders in die ouderdomsgroepe o.7, o.8 en o.9. Seuns en meisies mag deelneem.

Jaarliks word die HSB Sanlam Mini-krieketdag by Hoërskool Bonnievale aangebied.

Skakelonderwyser

Me. Adele Le Roux
aleroux@hsbonnievale.co.za

